Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Leerderboek

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 85.00

Quick Overview

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word.
OR

Details

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs ’n bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word ’n opwindende ontdekkingstog!

Additional Information

SKU 9781485308256
Grade 6
Subject Nederlands/Afrikaans
Language Afrikaans;Undetermined language
Level
Publisher Protea Boekhuis

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.