Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Du Plooy families in Suider-Afrika

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 2,900.00

Quick Overview

Die Du Plooy families van die stamvaders Simon en Cornelis word volledig uiteengesit vanuit die beskikbare kerkregisters van alle kerkgenootskappe.


Hierdie 2 volumes is saamgestel met beide se familielyne en waar hulle gebly en gesterf het. Dit sluit in Du Plooys wat in Suid Afrika, Namibia, Zambia en Zimbabwe gebore is en bevat oor die 3000 fotos. Plaasname en groot gebeurtenisse, soos die Groot Trek en Slag van Bloedrivier, word ook breedvoerig bespreek.


Beskikbaar in hardeband by Protea Boekwinkel teen R2900.

OR

Additional Information

Book Condition New
SKU htfx56487
Author C.W. Du Plooy
Dimensions 300mm x 220mm x 70mm
Format Hardcover, 2 volumes
Pages 3800
Published Date 1 Aug 2020
Publisher C.W. Du Plooy
Language Afrikaans
Genre Genealogy
Series n/a

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.