Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Nêrens, Noord-Kaap

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 190.00

Quick Overview

Nêrens is ‘n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op ’n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die drie het mekaar jare laas gesien. Nou moet hulle terugkeer plaas toe vir ‘n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word – op soek na die broederskap wat hulle verloor het.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Nico Scheepers maak in 2014 sy debuut as skrywer en regisseur met die produksie Wentel by die KKNK. Hy volg met Amper, Vrystaat (Beste Debuut, Vrystaat Kunstefees / Beste Produksie, Aardklop), Hemelruim en Rooivalk wat drie kykNET-Fiëstas wen (Beste Solovertoning, Beste Nuutgeskepte Teks, Beste Aanbieding) asook die ATKV-Woordveertjie vir Dramateks. In 2017 skryf en behartig hy die regie van Nerêns, Noord-Kaap, wat by die Vrystaat Kunstefees wen vir Beste Nasionale Debuut, en later die kykNET-Fiësta vir Ensemblewerk.

“Nêrens, Noord-Kaap” is ‘n boeiende blik op die komplekse band tussen broers na die verlies van ‘n ouer. – Lida Kruger

Additional Information

Book Condition Nuut
SKU 9781485310952
Author Nico Scheepers
Dimensions 152 x 222 mm
Format Safteband
Pages 60
Published Date 17 Sep 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Drama
Series n/a

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.