Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Planetarium

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 450.00

Quick Overview

Die heelal waarin planeet Aarde haar bevind, is nog vol raaisels, maar in Planetarium word ’n paar van die ruimte se geheimenisse ontsluit. Ons kry ’n kykie na die sonnestelsel, die Son, die naghemel, sterrestelsels en die heelal. Ontdek fassinerende hemelligame soos klein, ysige mane tot reuse, warrelende sterrestelsels. Wanneer jy deur hierdie museum in drukvorm blaai, betree jy ’n unieke interstellêre reis.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Raman Prinja is ’n professor in astrofisika aan die Universiteitskollege Londen (UCL), waar hy spesialiseer in massiewe sterre, stervorming en die evolusie van sterrestelsels. Chris Wormell is ’n ervare illustreerder wat bekend is vir prenteboeke soos George and the Dragon.

Additional Information

Book Condition Nuut
SKU 9781485311522
Author Raman Prinja (outeur); Chris Wormell (Illustrasies); Burgert Behr (vertaler)
Dimensions 370 x 272 mm
Format Hardeband
Pages 112
Published Date 16 Oct 2020
Publisher n/a
Language Afrikaans
Genre Niefiksie
Series n/a

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.