Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Karoofossiele: Suid-Afrika se eerste landdiere

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 225.00

Quick Overview

Verskyningsdatum: Oktober 2020


Suid-Afrika het ’n ryke rekord van prehistoriese diere en plante in verskeie rotsformasies. Hierdie boek bevat spesifiek inligting oor die Karoo se plek op ’n vroeëre, baie anderse planeet Aarde, sowel as die uitsterwings wat voorgekom het in die lang tydperk waarin die antieke Karoodiere die bewoners was van wat nou ’n groot deel van die hedendaagse Suid-Afrika is. Die fossielrekord van die Karoo is die enigste in sy soort en die bron van voortdurende verkenning en navorsing. Ook vertel ons fossielrekord ons baie oor klimaatsveranderinge en die vorming van die hedendaagse kontinente. Die skrywer hoop hierdie boek help om’n groter bewustheid van hierdie aspek van ons verre verlede by hoërskoolleerders te kweek.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Dr Michael Cluver het in Stellenbosch grootgeword. Sy navorsing het gekonsentreer op die disinodont Lystrosaurus, een van die Karoo-therapsida wat die Permperiode oorleef het. Hy was Direkteur van die Suid-Afrikaanse Museum en werk steeds ná sy aftrede in 2007 deeltyds by die Iziko Museum.

Additional Information

Book Condition Nuut/New
SKU 9781485309857
Author Dr Michael Cluver
Dimensions 245 x 168 mm
Format Softcover
Pages 120
Published Date 1 Apr 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Natuurwetenskap
Series n/a

You may also be interested in the following product(s)

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.