Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Slagtersnek En Sy Mense

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 260.00

Quick Overview

Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit 'n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou 'n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het.
OR

Details

Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit 'n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou 'n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Dit is wat Dr. Heese in hierdie boek doen. Deur deeglike navorsing van die voor- en nageslag van almal wat daarby betrokke was, vorm hy 'n helder beeld van wat werklik plaasgevind het. Hy toon oortuigend aan dat die Slagtersnek-opstand verkeerd vertolk is. Daar is helde gesien waar geen helde was nie, en dit was juis die bekampers van die opstandelinge, asook die neutrales, wat later die Afrikaner volksbewussyn tydens die Groot Trek bevorder het. Heese skilder talle kleurryke figure: Die bywoners, die ryk patriarge, die sukkelende swerwers, die dwarstrekkers, skoolmeesters en nie-blanke bediendes. Met hierdie boek word 'n belangrike en oorspronklike bydrae tot ons geskiedenis gemaak.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781485304807
Author J.A. Dr. Heese
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 240
Published Date 15 Oct 2015
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre History: Specific Subjects
Series N/A

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.