Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Vermoedelik dood

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

Regular Price: R 295.00

Special Price R 206.50

Quick Overview

Dit is die vroeë 1990’s. Ben Brandt duik al jare lank ondergronds onder die Poolse naam Jozeph Brzinski. Maar die tyd het aangebreek dat hy sy ou werk hervat: dié van huurmoordenaar. In sy lewe voor hy moes onderduik as mynwerker, het hy moorde gepleeg vir wie ook al hom kon betaal. Hierdie keer het die Beweging hom nodig. Hy moet twee teikens by die Wêrelhandelsentrum in Kemptonpark elimineer. Gerhard Coetzee, topadvokaat met ’n tragiese verlede, is die enigste een wat in sy pad staan.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Johan Kruger is ’n regsgeleerde van beroep. Hy was, onder andere, as regsadviseur betrokke by die grondwetlike onderhandelinge wat in 1993 in Kemptonpark plaasgevind het. Hy en sy vrou, Hester, woon tans op hulle aftreeplasie digby die Loskopdam in Mpumalanga.

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485311638
Author Johan Kruger
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Sagteband
Pages 396
Published Date 29 Oct 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Fiksie
Series n/a

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.